Shop By Category
Select a category below to get started
Featured Products
This month’s featured items.
Best Sellers
Must have products from our top sellers.
Beide die hemde wat ons gedra het, sit gemaklik en dra baie lekker. Die geventileerde panele aan die kante maak hierdie hemde besliste wenners vir jag in warm weer (vanweë my werk jag ek baie dikwels in die hoogsomer).
Puik Produk! Dit het die afgelope naweek ongelooflik baie gehelp op ‘n plaas wat bitter ruig was. Het geskiet op 26m op die voet. Bokke het nie eers geweet ek was daar nie.
Love my Bushveld Parka Jacket. Great job, I got my money’s worth.
Thank you Boerboel Wear for your outstanding service! Outstanding quality! I will most definitely recommend and order from you continuously! #amazed
Dis nou ‘n baie lekker ding. Die materiaal hou goed in die bos veral tussen die hak en steek deur. Baie lekker lig en breathable. Baie spasie om skouers en bo arms wat beweging vergemaklik. Cuffs is nou wat maak laat hy nie optrek nie.
As ek ‘n goeie engels mag gebruik, die broek is STUNNING! My man is mal daaroor!
Ek dink dis so duidelik soos daglig dat Boerboel hier is om te bly. Met hulle moderne aanslag en hulle nuwe Kalahari-reeks glo ek hulle sal die idee dat kakieklere vir die ouer generasie bedoel is, verander.
Dink van al die klere is ek mees beïndruk met die een. Ek was hard op dit gewees. Paar keer gekruip met dit en aan draad en takke gehaak. Daar het ook baie bloed (bok) en olie op dit beland. Ek het nie van dit verwag om uit te kom nie. Maar als het uitgekom. Die fit en finish op daardie broek is ratel taai.
Ek het 5 broeke bestel en dra hulle nou 2 jaar sonder enige lostrek, gaatjies of zip probleme! Even die kleur was nie uit soos n jeep broek nie!
Ek wil net vir julle dankie sê vir die uitstekende kwaliteit van julle Boerboel Camo tights. Ek lewe in myne omrede ek ‘n Personal Trainer is. Dit is die enigste tights wat warm bly en die koue uithou, well done ek love dit! Great klerereeks dankie!
Just got my order today, amazing quality Kalahari jacket, love the DKW shorts and the 100% Cotton Gariep shirts. Definitely ordering more soon! Thanks to the team with helping me get the perfect sizes.